GEBEDSGROEP VIR SIEK MENSE
IN PERSOON EN OP WHATSAPP: Soveel mense en hul geliefdes het liggaamlike nood, ondergaan operasies, en benodig genesingwonders. Die Wholeness sentrum gebedsgroep vergader elke tweede Maandag om 11:00 by die Wholeness sentrum.

Vir enige navrae kontak asb gebed@moreleta.co.za
GEBEDSGROEPE VIR GEMEENTE en SUID AFRIKA
By Moreleta Kerk:
Donderdae om 11:15 – 12:30 in die klein gebedskamer. Kontak Susan Foord by 082 903 0095
Maandae om 18:00 – 19:00 in die Raadsaal. Kontak Albert Visser by 0825550621
Donderdae aande - 5 Fold Fellowship: 18.00 In Meko Lounge

Op Whatsapp:
Korporatiewe Gebedsgroep: Bid saam op Whatsapp op Maandae aande van 19:00 – 20:30
Moreleta Kerk Gebedsgroep: Ontvang deurlopende gebedsinisiatiewe/versoeke per Whatsapp

Stuur epos met jou selnr. na gebed@moreleta.co.za indien jy by enige van hierdie groepe wil inskakel
ENIGE GEBEDSVERSOEKE kan na 076 351 8383 of na gebed@moreleta.co.za gestuur word.
Besoek gerus ook ons gebedskamer waar jy jou gebedsversoeke anoniem kan aanvra deur dit in 'n boek op te skryf.