Lidmaatskapvorm

By Moreleta Kerk dink ons anders oor lidmaatskap – almal is welkom!
Date
Date

BESONDERHEDE VAN ANDER GESINSLEDE

LIDMAATSKAP

By Moreleta Kerk dink ons anders oor lidmaatskap – almal is welkom

As jy hierdie vorm voltooi is jou lidmaatskap reeds by Moreleta Kerk
Ons vra alleenlik attestate aan van ander gemeentes op jou versoek

Attestate is nie n voorvereiste vir lidmaatskap nie

KRING / KLEINGROEP



Ooreenkomstig die POPI-Wet, gee ek (as verantwoordelike party namens myself en/of my gesin) hiermee toestemming dat my/ons gesin se persoonlike inligting soos op hierdie vorm verstrek, gebruik mag word vir elektroniese Moreleta Kerk kommunikasie.

A copy of your responses will be sent to your email address.