Watermerk is ons toegewyde spasie binne die app vir ons Kollebediening. Hier deel ons van ons familie se kosbare oomblikke en nuus. – ’n plek waar ons die stories wat ons lewens vorm, kan vier en bewaar.
Elke foto en storie word ’n deel van ons familie se unieke "watermerk" – ’n nalatenskap van liefde en samesyn vir toekomstige generasies.
- Heike en Rigert Verwey - 29 Nov 2025
- Lizelle en Hannes - 29 Nov 2025
- Carissa en Dylan- 25 Okt 2025
- Phillip & Elrey Bothma
- Aliya van Wyk
- Lynette & Gerhardus Breitenbach - André Johan Breitenbach
- Suné & Stephan Bronkhorst - Luka Steph Bronkhorst
- Miné & Heinrich Diederichs - Elisa Diederichs
- Zonja & Juandré du Toit - Luan du Toit
- Karen & Reichardt Groenewald - Daniël Francois Groenewald
- Sjarlouw & Tinus Janse van Rensburg - Johandré Janse van Rensburg
- Ilodi & Kyle Ras - Zané Ras & Jan-Lois Ras
- Elrize & Dewald Sieberhagen - Lilia- Clara Sieberhagen
- Jeanine & Heinrich Strydom - Hannah Ta-Liah Strydom & Elihan Strydom
- Soné & SW van Heerden - Lukas Schalk van Heerden
- Monique & Hardus van Schalkwyk - Handré Gerhardus van Schalkwyk
- Ilze & Thinus van Staden - Mathinus Philippus van Staden
- Ohna & Jaco van Zyl - Isabella van Zyl
- Beate Vermeulen
- Esther Tolage
- Hester Maria (Mari) Pienaar
- Nadia Van den Berg
Ons harte is saam met julle in hierdie tyd van groot hartseer. Ons bid dat julle die Here se nabyheid en vertroosting op 'n besondere manier sal ervaar. Mag Sy vrede, wat alle verstand te bowe gaan, julle harte en gedagtes beskerm.
- Tokkie Thompston
- Liza Le Grange en Gesin
- Willem Kotzee
- Lez de Lange
- Riaan Engelbrecht
- Niki Welthagen en Gesin
- Rozalna van Huyssteen en Gesin
- Jeanine Muller en Gesin
- Schalk Roos en Gesin
- Ronald Smith
- Fiona Smith
- Eurika Du Plooy en Gesin
- Cornèl Geldenhuys en Gesin
- Alicia van Dyk en Gesin