Moreleta Kring - K1
Dec
10
Details
- Maklike inskakel via WhatsApp voicecall - vra om op die WhatApp groep geheg te word
- Aanlyn kring elke Woensdag aand om 18h30-19h30
- Elkeen in die kring maak 'n bydrae in die gesprek
- Die ander lede in die kring maak staat op jou bywoning, eensgesindheid, bydrae en meelewing.
- Kontak Francois du Toit by 083 490 5428
Location
Online