Moreleta Kring - K1

Dec
3

Details

- Maklike inskakel via WhatsApp voicecall - vra om op die WhatApp groep geheg te word - Aanlyn kring elke Woensdag aand om 18h30-19h30 - Elkeen in die kring maak 'n bydrae in die gesprek - Die ander lede in die kring maak staat op jou bywoning, eensgesindheid, bydrae en meelewing. - Kontak Francois du Toit by 083 490 5428

Location

Online